Daniella

&

jean

Welkom by ons begin

Wees gereed vir die faurie fees

Faurie bruilof

Wanneer

Oktober 14, 2023

15:30 vir 16:00

Waar

Manzini plesier plaas

Potchefstroom

DRESSCODE

Semi formeel

Ons hoop julle kan daar wees om die spesiale dag saam ons te deel!

AKKOMODASIE

Beperkte verblyf by die venue self. Kontak Daniella vir meer inligting.

D & J

BRING ASB SAAM

Coolbox troue, so geen kontant kroeg, bring wel kontant saam vir shooters!

IETS OM TE ONTHOU

'n geldjie in die sak is beter as n geskenkie op die rak.

Faurie bruilof

RSVP: teen 31 julie 2023

Stuur via whatsapp vir die bruidspaar!